Navigasie

Maak kontak met ons:
Connect with us on Facebook. Connect with us on Twitter.


Boodskap vanaf Eienaars

"Ons streef daarna om die beste diens te lewer en vir U, ons klient, 'n heerlike wegbreek te verseker.  Wees asseblief gewaarborg van die beste en vriendelikste diens ten alle tye.  Moet asseblief nie skroom om ons te kontak indien U probleme ondervind gedurende en selfs na U besoek aan ons oord"

Bruce en Elize Odendaal


 

Die Oord se Doelstellings en Motto

Die daarstelling van fasiliteite  en geriewe om gesonde, bekostigbare en veilige gesinsontspanning te bevorder, gebasseer op die Christelike beginsels met GOD DRIE-ENIG as enigste Verlosser en Saligmaker, met die westerse kultuur, gerugsteun deur tradisionele Afrikaner morele waardes, norms en leefwyse.


Chalets

Die oord het 17 volledige toegeruste selfsorg eenhede:
  
4 Twee slaap kamer (Slaap agt - MAW 4 X 8 Slapers),
3 Een slaap kamer (Slaap vier - MAW 3 X 4 Slapers) en
10 Een slaap kamer (Slaap ses - MAW 10 X 6 Slapers)

Beskrywing 

Al die chalets is gebaseer op 'n oop-plan kombuis & sitkamer sowel as 'n badkamer bestaande uit 'n stort,wasbak en toilet.

Toegerus met 'n 2 plaat stofie, 'n yskas en breekware.

Bring eie linne,handdoeke en vadoeke. (Slegs die 8 slaper eenhede is toegerus met linne)

Tariewe is hier beskikbaar.

Foto's 

Beweeg gerus die muis oor die foto's om 'n groter weergawe te sien