Navigasie

Maak kontak met ons:
Connect with us on Facebook. Connect with us on Twitter.


Boodskap vanaf Eienaars

"Ons streef daarna om die beste diens te lewer en vir U, ons klient, 'n heerlike wegbreek te verseker.  Wees asseblief gewaarborg van die beste en vriendelikste diens ten alle tye.  Moet asseblief nie skroom om ons te kontak indien U probleme ondervind gedurende en selfs na U besoek aan ons oord"

Bruce en Elize Odendaal


 

Die Oord se Doelstellings en Motto

Die daarstelling van fasiliteite  en geriewe om gesonde, bekostigbare en veilige gesinsontspanning te bevorder, gebasseer op die Christelike beginsels met GOD DRIE-ENIG as enigste Verlosser en Saligmaker, met die westerse kultuur, gerugsteun deur tradisionele Afrikaner morele waardes, norms en leefwyse.


Kontak Ons

Maak gerus kontak met ons deur 'n middel van U keuse.

Fortuna Privaat Oord
Posbus 527
Balfour, 2410

E-Pos: info@fortunaresort.co.za

(017) 773-9021 Kantoor
(017) 773-9012 Satteliet Foon
(017) 773-9020 Faks
(076) 447 0008 Selfoon (Noodgevalle)

Form Object