Maak kontak met ons:
Boodskap vanaf Eienaars
"Ons streef daarna om die beste diens te lewer en vir U, ons
klient, 'n heerlike wegbreek te verseker. Wees asseblief
gewaarborg van die beste en vriendelikste diens ten alle tye.
Moet asseblief nie skroom om ons te kontak indien U probleme
ondervind gedurende en selfs na U besoek aan ons oord"
Bruce en Elize Odendaal
Die Oord
se Doelstellings en Motto
Die daarstelling van fasiliteite
en geriewe om gesonde, bekostigbare en veilige
gesinsontspanning te bevorder, gebasseer op die Christelike
beginsels met GOD DRIE-ENIG as enigste Verlosser en Saligmaker, met
die westerse kultuur, gerugsteun deur tradisionele Afrikaner morele
waardes, norms en leefwyse.
Dagbesoekers
Die oord bied baie goeie kompeterende tariewe vir dagbesoekers.
DIe dagbesoekers area is gelee weg vanaf die kampeerders naby die koue
swembaddens en die speelpark vir kinders sowel as die kafee.
Besoekers kan gebruik maak
van alle geriewe wat die oord bied.
Tariewe is
hier beskikbaar.