Navigasie

Maak kontak met ons:
Connect with us on Facebook. Connect with us on Twitter.


Boodskap vanaf Eienaars

"Ons streef daarna om die beste diens te lewer en vir U, ons klient, 'n heerlike wegbreek te verseker.  Wees asseblief gewaarborg van die beste en vriendelikste diens ten alle tye.  Moet asseblief nie skroom om ons te kontak indien U probleme ondervind gedurende en selfs na U besoek aan ons oord"

Bruce en Elize Odendaal


 

Die Oord se Doelstellings en Motto

Die daarstelling van fasiliteite  en geriewe om gesonde, bekostigbare en veilige gesinsontspanning te bevorder, gebasseer op die Christelike beginsels met GOD DRIE-ENIG as enigste Verlosser en Saligmaker, met die westerse kultuur, gerugsteun deur tradisionele Afrikaner morele waardes, norms en leefwyse.


Fasiliteite

Swimming PoolOns oord bied heelwat fasiliteite, vanaf die allergewilde Putt Putt tot 'n onderdak verhitte swembad. 

DIe volledige vasiliteite is as volg:

  • Chalets
  • Karavaan/Tent Staanplekke
  • Putt Putt
  • Kafee met DSTV en wegneem etes.
  • Visvang toebehore in kafee
  • Groot kouewater swembad
  • Klein kouewater swembad
  • Groot onderdak verhitte swembad
  • Groot onderdak koue swembad
  • Speelpark vir kinders
  • 2 Trampoliens
  • Saal vir geleenthede en Funksies
  • Boma by Kampeer Area
  • Boma by Saal
  • Pool Tafel in Kafee
  • DSTV in Kafee
  • Wegneem Etes by Kafee
  • Hout te koop by kafee
  • Visvang
  • 4X4 Roete
  • Quad Bike Roete