Kampeer Area
Die kampeer area is verdeel in 75 staanplekke.
'n Staanplek
kan gebruik word om 'n karavaan op te slaan of met tente te
kampeer.
Alle
staanplekke is met kragpunte toegerus
en daar is 24 staanplekke teenaan die rivier oewer.
Die meeste staanplekke het natuurlike koelte in die vorm van bome.
Die hele area word gedek deur 2 ablusie blokke met storte en toilette.
Foto's
Beweeg die muis oor die foto's om 'n groter weergawe te sien.